Besig om te laai .........
		
STUUR E-POS AAN ADMINISTRATEUR

Voltooi die inligting hieronder en druk dan die "Stuur Epos" knoppie asseblief.

'n E-pos sal outomaties aan die Administrateur gestuur word, en sal binne 48uur beantwoord word.

Merweville Afstande

Merweville Google

GPS Volgens Google Maps -32.669406, 21.513891

Merweville is ‘n dorp geleë in die Beaufort West Munisipaliteit, Weskaap,  45 km noord-wes van  Prince Albertweg en 160 km suid-oos van Beaufort Wes.  Op die N1 draai by Prins Albertweg en geniet die nuwe teerpad, voltooi in 2015,  tot op die dorp. Daar is drie ander toegangpaaie na Merweville.

Op die R353,  Leeu Gamka  - Fraserburg pad is daar ‘n afdraai na Merweville, en 40 km se redelike grondpad bring jou tot op die dorp.  Die ander afdraai op die N1 is by Koupstasie en dan is dit 90 km grondpad dorp toe. Dan is daar die 105 km op die R356 vanaf Sutherland.